Saratoga Singel 2, Victoria Park, Somerset Wes, Kaapstad, Suid Afrika, 7130
Tel: +27 (0)21 851 2156   |   Epos

NPO 033-432
Geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie
 
 
 
 
Bestuur van die skool

Die skool word bestuur deur ‘n beheerliggaam, saamgestel uit ‘n voorsitter, tesourier, addisionele lede en ‘n skoolverteenwoordiger. Die bestuur word jaarliks op die Algemene Jaarvergadering, gehou in die derde kwartaal, vanuit die ouerkorps gekies.


Opvoeders en Ondersteuningspersoneel
Select Language:
Afrikaans | English
Tania Dawson - Skoolhoof en Senior Klas-opvoeder
Elizca Viljoen - Junior Klas-opvoeder
Martie Ott - Junior Klas-assistent
Trudie van Jaarsveld - Intermediêre Klas-opvoeder
Elma Becker - Intermediêre Klas-assistent
Isabel Fourie - Intermediêre Klas-opvoeder
Gwen Phillips - Intermediêre Klas-assistent
Candice Wentzel - Senior Klas-assistent
Kinnie Minaar - Sekretaresse